News / Nuus

News / Nuus 2021-02-26T09:26:36+02:00

WELKOM

Ons sien uit om die jaar te geniet saam met elke leerder en ouer. Kom ons dra mekaar deur moeilike tye en geniet die goeie tye ook saam.

Alle sterkte vir elke leerder met die nuwe akademiese jaar en voorspoed vir elke ouer met hulle 2021-pad.

 

WELCOME

We look forward to enjoying the year with every learner and parent. Let’s carry each other through difficult times and enjoy the good times together too.

All the best to every learner with the new academic year and good luck to every parent on their 2021 journey.